Menu

Ander projekte


Ander projekte

Ons lede probeer om elke Donderdag fondsinsamelingsprojekte by die Dienssentrum te hou.

Onder hierdie projekte word onder andere Pannekoek, Jaffels, Piesangbrood, Vetkoeke, Kleinkoekies ens gebak.