" Kom woon in Vleilelie, dis n regte 'lock-up en go' plekkie vir Seniors ...... en word een van ons Lelies......... "
" Al 11 jaar woon ek en Manlief inkluis, saam met die ander Lelies en kan ons namens "Radio Vleilelie", berig, dat dit n uitsonderlike groepie mense is, elkeen met sy eie karakter, voorkeure en gewoontetjies. "
" Ons huise is gerieflik, groter as wat ons regtig as Seniors nodig het, en baie bekostigbaar. Dit is ook goed geleë en naby aan al die nodige inkopie sentrums, hospitale en mediese fasiliteite ens ens ens. As jy n fikse Senior is, soos sommige Lelies, kan jy selfs Kerk of Kafee toe stap of met jou fiets, motorfiets of selfs Shoprider daarheen ry !!! "
© 2026 Vleilelie NPC | Ontwerp deur WebsiteMaster.co.za


















