Menu

Straatkollekte


Straatkollekte

Ons lede probeer om een maal per maand in die dorp met blikkies fondse te kollekteer. Hierdie projek lê ons lede baie na aan die hart.